In The Media

R45 m kwyt - verkoop hout

’n Sakeman van Rustenburg wat R45 miljoen verloor het weens ’n beweerde slenter, verkoop nou hout in townships om te oorleef.

Johan Oosthuizen moes sy seun, Rohan, uit die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom haal waar hy gestudeer het om te help met die houtverkopery, het dié pa van drie vertel.