In The Media

Grondeis slaag - geld verdwyn

Susan Cilliers

Putfontein – Lede van die Batloung-stam wie se grondeis in 2000 geslaag het, het sedertdien glo nog nie ’n sent gesien van geld wat hulle van die regering sou kry nie.