In The Media

Boere uit miljoene geswendel

’n Bedrogskema waarmee onder andere boere in Noordwes glo uit miljoene geswendel is en waarvan die tentakels vermoedelik landwyd strek, word ondersoek.

Chad Thomas, hoof- forensiese ondersoeker van die forensiese ondersoekmaatskappy IRS in Johannesburg, het gister gesê van die vermeende slagoffers het sy maatskappy gekontak in die hoop om geld terug te kry wat hulle verloor het.

read more